T
HE
P
ASCHAL
V
ESPERS
(Agape Service)
©1999, 2000 Spruce Island Foundation
7
Afrikaans
(South African
language based
on Dutch.)
En toe dit aand was op daardie eerste dag van die week en die deure waar die
dissipels vergader het uit vrees vir die Jode, gesluit was, het Jesus gekom en in hul
midde gestaan en aan hulle gesˆ: Vrede vir julle! En nadat Hy dit gesˆ het, wys Hy
hulle sy hande en sy sy. En die dissipels was bly toe hulle die Here sien.
Jesus sˆ toe weer vir hulle: Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuur het, stuur
Ek julle ook. En nadat Hy dit gesˆ het, blaas Hy op hulle en sˆ vir hulle: Ontvang
die Heilige Gees. As julle die mense hulle sondes vergewe, dan word dit hulle
vergewe; as julle die mense hulle sondes hou, dan is dit gehou.
En Thomas wat genoem word D¡dimus, een van die twaalf, was nie saam met
hulle toe Jesus gekom het nie. Die ander dissipels sˆ toe vir hom: Ons het die Here
gesien! Maar hy het vir hulle gesˆ: As ek nie in sy hande die merk van die spykers
sien en my vinger steek in die merk van die spykers en my hand in sy sy steek nie,
sal ek nooit glo nie.
Shqip
(Albanian)
Buona Novella 1994
Pastaj në mbrëmje të po asaj dite, dita e parë e javës, ndërsa dyert e ku qenë
mbledhur dishepujt ishin të mbyllura nga frika e Judenjve, erdhi Jezusi dhe u
prezantua në mes tyre dhe u tha atyre: “Paqja me ju!”. Dhe, si i tha këto, u atyre
duart e dhe brinjën. Dishepujt pra, kur e panë , u gëzuan.
Pastaj Jezusi u tha atyre përsëri: “Paqja me ju! Më ka dërguar mua Ati, ashtu unë
po ju dërgoj ju”. Dhe, si tha këto fjalë, hukati mbi ta dhe tha: “Merrni Frymën e
Shenjtë! Kujt do t'ia falni mëkatet, do t'i jenë falur, kujt do t'ia mbani, do t'i jenë
Por, i quajtur Binjaku, një nga të dymbëdhjetët, nuk ishte me ta kur erdhi Jezusi.
Dishepujt e, pra, i: “Kemi parë “. Por ai u tha atyre: “Po nuk e pashë në duart e tij
shenjën e gozhdave, dhe po nuk e gishtin tim te shenja e gozhdëve dhe dorën në
brinjën e tij, unë nuk do të besoj”.